Sponsored
Sponsored
Free Edition
Verified Content
Skilpoppe
Overview
In ieder geval, hier is sy: Anna Meyer, in standerd agt, en sy moet Juliet speel in haar skool se opvoering van Shakespeare se Romeo en Juliet. Dwarsdeur die manuskrip is die verhaal van Romeo en Juliet ‘n basis, en dien as parallelspel vir die dood van Sebast, Anna se ouer broer. Anna en haar suster Elise sukkel steeds om die dood van hul broer te verwerk. Die leser verneem later Sebast het selfmoord gepleeg, waarskynlik as gevolg van sy pa se brute hantering van Sebast en Ching-kung, sy gay vriend, se verhouding.
Hul ouers gaan hou vakansie in verre Rusland, ook as deel van die herstelproses, en kort na hul weggaan begin dinge in die goed geordende voorstedelike huishouding verkeerd loop - sommer op ‘n galop. Dit loop lelik verkeerd; ‘n mens hou jou asem vir die susters op.
Maar op 'n baie delikate manier, en veral deur die tussenkoms van die fantasie-element van Juliet Capulet, die fantasiekind van William Shakespeare, kom die sake stadig weer reg.
In die middel van die verhaal staan 'n werklik beminlike heldin, 'n bloedwarm standerd agt-kind met ‘n aptyt vir die lewe en ‘n absolute hartstog vir die verwesenliking van die uitnemendheid in haarself. En sy kry dit reg ook, in ‘n goed genuanseerde en dig vervlegte verhaal wat sonder twyfel hope te sê sal hê vir ‘n klomp jongmense in klompe voorstedelike huise in ons land.

Finding high-quality digital editions shouldn't be a challenge. With instant access to our curated library, you can start your journey with Aftermath immediately. Whether on your phone, tablet, or e-reader, the story of Raleigh's life is presented in a format designed for modern readers.
To get started finding Skilpoppe, you are right to find our website which has a comprehensive collection of titles listed. Our library is one of the most comprehensive resources for free digital reading materials, providing verified and safe content for book lovers worldwide.
36,114 currently reading
152,889 want to read
Sponsored
Sponsored
Book details & editions
| ISBN | 0624036987 |
| Publisher | Tafelberg |
| Publication date | N/A |
| Language | AFR |
| Pages | 105 pages |
| Reading Options | PDF · EPUB · Mobi |
Sponsored
Sponsored
Ratings & Reviews
5 ★
81.4%
4 ★
14.6%
3 ★
3%
2 ★
0.6%
1 ★
0.4%
4.76
BlueReads Choice
Sponsored
Write a Review
Community Reviews
Sort by: