Sponsored
Sponsored
Read My Naam is Legio
Free Edition
Verified Content

My Naam is Legio

Overview
Malan & Coetsee Privaat Ondersoeke se hulp word ingeroep om die moordenaar te vind van ’n afskuwelik geskende lyk. Dit neem doktor Renata Malan, ’n forensiese sielkundige, en haar vennoot en vertroueling, Stefan Coetsee, nie lank om vas te stel ’n reeksmoordenaar het toegeslaan nie.

Vir hierdie moordenaar gaan dit egter meer oor die voorafgaande marteling as die slagoffers se dood. Dat hulle sterf, is trouens ’n “ongeluk” en die afgryslike martelmetodes stem ooreen met Middeleeuse tegnieke om demone uit te dryf.
Renata worstel ook steeds met die private demone wat haar lewenslank agtervolg: Waar is haar pa, wat moord gepleeg het en steeds voortvlugtig is? Het sy die moordgeen by hom geërf? En in die lig daarvan, durf sy toegee aan haar liefde vir Stefan? In hierdie vyfde roman in die Malan & Coetsee-reeks vind sy uiteindelik antwoorde, hoewel party daarvan met byna onverteerbare pyn gepaardgaan. Sy word van ’n donker las verlig maar nie sonder dat sy verloor wat vir haar dierbaar was nie.

My naam is Legio is Rust se sewende roman. Haar vermoë om die aakligste en die weerloosste in die mens se psige bloot te lê het haar sedert haar debuut as een van die bekendste misdaadskrywers in Afrikaans gevestig.

Finding high-quality digital editions shouldn't be a challenge. With instant access to our curated library, you can start your journey with Aftermath immediately. Whether on your phone, tablet, or e-reader, the story of Raleigh's life is presented in a format designed for modern readers.

To get started finding My Naam is Legio, you are right to find our website which has a comprehensive collection of titles listed. Our library is one of the most comprehensive resources for free digital reading materials, providing verified and safe content for book lovers worldwide.

User Avatar User Avatar User Avatar
36,114 currently reading
User Avatar User Avatar User Avatar
152,889 want to read
Sponsored
Sponsored

Book details & editions

ISBN 0639600158
Publisher LAPA Uitgewers
Publication date June 2020
Language AFR
Pages 304 pages
Reading Options PDF · EPUB · Mobi
Sponsored
Sponsored
About the Author
Madelein Rust

Madelein Rust

Follow
14,832 followers
Madelein Rust is known for writing in a clear, engaging, and easy-to-follow style. The work feels natural and flows smoothly, making it enjoyable from beginning to end.

Ratings & Reviews

5 ★
81.4%
4 ★
14.6%
3 ★
3%
2 ★
0.6%
1 ★
0.4%
4.76
BlueReads Choice
Sponsored

Write a Review

Community Reviews

Sort by:
Sponsored
Sponsored
Sponsored Content