Sponsored
Sponsored
Read Vloek
Free Edition
Verified Content

Vloek

Overview
In Rudie van Rensburg se eerste Kassie Kasselman-roman, Slagyster, ontmoet ons vir Carl Bester, gevalle oudspeurder. Slagyster eindig waar hy op vlug gaan ná hy geld gesteel het waarop in 'n dwelmsaak beslag gelê is.

In Vloek is Carl terug. Ná 'n dekade word hy skielik gevrywaar van vervolging. Hy kan terugkom na SA - sy bannelingstatus uitgewis, maar teen 'n prys. “Ons vergeet van jou sondes in ruil vir 'n teenprestasie,” sê sy nuwe werkgewer. Hy moet 'n saak van internasionale belang help ontrafel - een wat met lyke besaai lê.
Carl was 'n dekade laas polisieman.

Nou sal hy sy skadukant finaal moet afskud en weer soos 'n volbloedspeurder redeneer om dié saak saam met 'n spul rookies op te los. Sal dié berugte rokjagter ook die versoeking weerstaan om betrokke te raak by 'n beeldskone kollega? En gaan sy pad kruis met dié van Kassie Kasselman, die speurder wat sy diefstal destyds aan die Skerpioene blootgelê het?

Dan is daar die neo-Nazi uit Carl se verre verlede. Gevul met die “heilige krag van die Führer” is hy vasbeslote om wraak te neem op die man wat hom agter tralies laat beland het.

Finding high-quality digital editions shouldn't be a challenge. With instant access to our curated library, you can start your journey with Aftermath immediately. Whether on your phone, tablet, or e-reader, the story of Raleigh's life is presented in a format designed for modern readers.

To get started finding Vloek, you are right to find our website which has a comprehensive collection of titles listed. Our library is one of the most comprehensive resources for free digital reading materials, providing verified and safe content for book lovers worldwide.

User Avatar User Avatar User Avatar
36,114 currently reading
User Avatar User Avatar User Avatar
152,889 want to read
Sponsored
Sponsored

Book details & editions

ISBN 0795801971
Publisher N/A
Publication date N/A
Language English
Pages pages
Reading Options PDF · EPUB · Mobi
Sponsored
Sponsored
About the Author
Rudie van Rensburg

Rudie van Rensburg

Follow
14,832 followers
Rudie van Rensburg is known for writing in a clear, engaging, and easy-to-follow style. The work feels natural and flows smoothly, making it enjoyable from beginning to end.

Ratings & Reviews

5 ★
81.4%
4 ★
14.6%
3 ★
3%
2 ★
0.6%
1 ★
0.4%
4.76
BlueReads Choice
Sponsored

Write a Review

Community Reviews

Sort by:
Sponsored
Sponsored
Sponsored Content