Sponsored
Sponsored
Free Edition
Verified Content
Waar boosheid broei
Overview
Thys Krige is terug.
Ou bloed, die vorige roman waarin Thys skurke gejag het, was in 2013-boekjaar 12 keer op Nielsen se topverkoperlys.
Dié keer sprei Krige sy vlerke oor die landsgrense heen. In Waar boosheid broei aanvaar hy ’n opdrag om die aanhouding van ’n joernalis, Henk Human, wat intussen vrygelaat is, in Zimbabwe te ondersoek.
Krige kom op ’n video af wat Henk Human gemaak het van ’n menseslagting waarby Suid-Afrikaners betrokke was en volg die spoor terug na Suid-Afrika toe. Wanneer Human weer verdwyn, besluit Krige om met Misdaadintelligensie saam te werk.
Krige is ook bekommerd oor die reeks artikels wat Robyn Arendse oor kindersmokkelary skryf en waarsku haar dat haar veiligheid in gedrang mag wees. Dit plaas ’n stremming op hul verhouding. Skielik word sy uit ander oorde gedreig om op te hou skryf aan dié artikels. ’n Twitter-kennis van Robyn, Hugo Mentz, bied sy ondersteuning aan met haar artikels, asook om haar beskerming te bied. Sy gaan saam met hom na sy plaas in die Waterberg.
Krige begin ’n organisasie oopkrap wat betrokke was by die slagting in Zimbabwe en by Human se ontvoering en aanhouding.
Robyn kom onder die invloed van Mentz se dinamiese persoonlikheid en raak intiem met hom. Sy besef eers dat sy eintlik in ’n lokval gelei is, toe sy Human in ’n sel op die plaas sien. Sy stuur ’n noodroep per e-pos vir Krige. Hy volg die spoor, en in die skietgeveg wat volg, word Robyn raakgeskiet.
Die reeks:
Waar boosheid broei is deel van ’n trilogie waarvan Dieper as die bloed en Ou Bloed die eerste twee boeke was.
Met die verskyning van Peet Venter se vorige roman, berig LitNet: “Ou Bloed val binne die Amerikaanse tradisie van misdaadromans, waar die pas vinniger, en daar meer grudade, bloed en derms is. Venter skep ’n donker wêreld van dwelms, pedofilie en kinderhandel.”

Finding high-quality digital editions shouldn't be a challenge. With instant access to our curated library, you can start your journey with Aftermath immediately. Whether on your phone, tablet, or e-reader, the story of Raleigh's life is presented in a format designed for modern readers.
To get started finding Waar boosheid broei, you are right to find our website which has a comprehensive collection of titles listed. Our library is one of the most comprehensive resources for free digital reading materials, providing verified and safe content for book lovers worldwide.
36,114 currently reading
152,889 want to read
Sponsored
Sponsored
Book details & editions
| ISBN | 0799368490 |
| Publisher | LAPA |
| Publication date | January 2014 |
| Language | AFR |
| Pages | 304 pages |
| Reading Options | PDF · EPUB · Mobi |
Sponsored
Sponsored
Ratings & Reviews
5 ★
81.4%
4 ★
14.6%
3 ★
3%
2 ★
0.6%
1 ★
0.4%
4.76
BlueReads Choice
Sponsored
Write a Review
Community Reviews
Sort by: