Sponsored
Sponsored
Free Edition
Verified Content
Smit Motors
Overview
Jou buurman dink hy besit die polisie...
Petra Smit erf onverwags haar oupa se ou werkswinkel in ʼn klein Vrystaatse dorpie. Daar is gelukkig kopers wat tou staan vir die gebou maar Petra gaan - heel nuuskierig - kyk na hierdie eiendom waarvan sy nie glad nie geweet het nie.
Daar aangekom ontdek sy die erf vol motorwrakke wat aan die plaaslike slagter behoort. Dié einste slagter is ook die buurman - hy is ’n vroueslaner en hy skeep sy seun Monty af - maar hy het kontant en staan gereed om Smit Motors te koop.
Petra wat baie lief was vir haar oupa wil nie die erflating aan so ’n persoon verkoop nie en ’n mini-oorlog breek uit.
Dinge word nog moeiliker toe Arno - ’n reus van ’n man met die psige van ’n kind - aan haar deur kom klop. Hy wil help.
Die reus maak homself tuis en word vriende met die slagter se seun Monty.
Petra hoort nie in hierdie dorp nie. Sy mis haar mooi meisie en die roman wat sy wil skryf bly tweede kom in die oorlog met die slagter.
Die slagter hoort wel op die dorp. Hy ken die polisie en intimideer almal.
Sal die vreemde Petra en haar twee nuwe maats Arno en Monty die oorlog kan wen?
Die boek word uit verskeie perspektiewe vertel. Petra is een perspektiefkarakter so ook is die Johanna Monty se oppasser. Aan die ander kant van die wêreld bly Susan - ʼn kunstenaar - vasgevang in ʼn luukse Sweedse kunstepark. Nog ’n perspektiefkarakter.
Wat het hierdie vroue met mekaar in gemeen? Hoe bind Smit Motors hulle almal?
Smit Motors is toeganklike literêre fiksie. Réney Warrington slaag daarin om die spanning snaarstyf te hou terwyl die leser die speurwerk moet doen wetende dat iemand se bloed sal moet vloei. Die vraag is - Wie s’n?

Finding high-quality digital editions shouldn't be a challenge. With instant access to our curated library, you can start your journey with Aftermath immediately. Whether on your phone, tablet, or e-reader, the story of Raleigh's life is presented in a format designed for modern readers.
To get started finding Smit Motors, you are right to find our website which has a comprehensive collection of titles listed. Our library is one of the most comprehensive resources for free digital reading materials, providing verified and safe content for book lovers worldwide.
36,114 currently reading
152,889 want to read
Sponsored
Sponsored
Book details & editions
| ISBN | 0799394564 |
| Publisher | Wenkbrou |
| Publication date | May 2019 |
| Language | AFR |
| Pages | 295 pages |
| Reading Options | PDF · EPUB · Mobi |
Sponsored
Sponsored
Ratings & Reviews
5 ★
81.4%
4 ★
14.6%
3 ★
3%
2 ★
0.6%
1 ★
0.4%
4.76
BlueReads Choice
Sponsored
Write a Review
Community Reviews
Sort by: