Sponsored
Sponsored
Free Edition
Verified Content
Die fantastiese mevrou Smit
Overview
An Alternative Cover Edition for this ISBN can be found here
Skaars op Aronspoort, of mevrou Smit hoor sy slaap in die polisieselle - vir haar "onaanvaarbare gedrag" en drink-agter-die-stuur. Wanneer sy die volgende oggend uiteindelik by haar nuwe huis instap, wag 'n lyk op die kombuisvloer. Moes dit dalk eerder sý gewees het, daar in die bloedkol?
Maar mevrou Smit is nie 'n lelie wat jy sonder skêr pluk nie. Sy gáán die moordenaar vastrek, maak nie saak op hoeveel tone sy trap of hoeveel van die dorp se skandes uitpeul nie. Die sterftesyfer styg en sy raak al hoe meer ongewild. Haar skerp tong spaar nie eens die dokter met die mooi blou oë nie. Want sien, sy is 'n vrou met 'n donker verlede. Wat sy met los klere, gemaklike skoene en natuurlike, grys hare probeer verbloem.
As die polisie te lank krap, kom hulle dalk op háár spoke af. En dit mag nie gebeur nie.

Finding high-quality digital editions shouldn't be a challenge. With instant access to our curated library, you can start your journey with Aftermath immediately. Whether on your phone, tablet, or e-reader, the story of Raleigh's life is presented in a format designed for modern readers.
To get started finding Die fantastiese mevrou Smit, you are right to find our website which has a comprehensive collection of titles listed. Our library is one of the most comprehensive resources for free digital reading materials, providing verified and safe content for book lovers worldwide.
36,114 currently reading
152,889 want to read
Sponsored
Sponsored
Book details & editions
| ISBN | 1415211159 |
| Publisher | Penguin |
| Publication date | March 2023 |
| Language | AFR |
| Pages | 258 pages |
| Reading Options | PDF · EPUB · Mobi |
Sponsored
Sponsored
Ratings & Reviews
5 ★
81.4%
4 ★
14.6%
3 ★
3%
2 ★
0.6%
1 ★
0.4%
4.76
BlueReads Choice
Sponsored
Write a Review
Community Reviews
Sort by: