Sponsored
Sponsored
Free Edition
Verified Content
Zeus van Wyngaardt en die Amasone van Atlantis
Overview
“Dis 'n lang uitgerekte gil wat my wakker ruk. Zeus van Wyngaardt word nie gewoonlik wakker gegil nie.” Privaat speurder Zeus van Wyngaard vind sy bure, John en Stephen, se geskokte huishulp, Violet, in die tuinpaadjie voor hulle huis. Violet het op hulle lyke afgekom, dit lyk asof hulle vermoor is: Daar is bloed. Baie bloed. Meer nog: Daar is nie meer oë in hulle oogkaste nie. Of ooglede om oor die hol kaste te sluit nie.
'n Tweede moord in Springs met dieselfde modus operandi laat vermoedens ontstaan dat dit die werk van 'n reeksmoordenaar is. Daar is ook tekens dat dit rituele moorde of selfs mutimoorde kan wees. Die hulp van 'n kenner op die gebied, luitenant Lucinda Fourie, word ingeroep. Maar Lucinda is nie 'n gewone vrou nie: 185 sentimeter lank, taai, seningtaai. Sy laat Zeus dink aan die Amasones: Onverskrokke vegters wat mans laat spaander. Vroue wat 'n bors laat amputeer sodat hulle hulle vegtersboë beter en verder kan terugtrek. Zeus word by die sake betrek toe die polisie nie meer weet watter kant toe nie. Verder vind Zeus uit dat hy nie die enigste een is wat wonder wat van Wildene du Bois (Zeus van Wyngaardt en die skrikgodin) geword het nie …
Dit is die derde boek in die Zeus van Wyngaardt-reeks. Die eerste twee boeke in die reeks word besonder goed ontvang.

36,114 currently reading
152,889 want to read
Sponsored
Sponsored
Book details & editions
| ISBN | 1485314518 |
| Publisher | Protea |
| Publication date | July 2023 |
| Language | AFR |
| Pages | 368 pages |
Sponsored
Sponsored
Ratings & Reviews
5 ★
58%
4 ★
28%
3 ★
10%
2 ★
3%
1 ★
1%
4.31
BlueReads Choice
Sponsored
Write a Review
Community Reviews
Sort by: