Sponsored
Sponsored
Free Edition
Verified Content
Die Driehoekige Sirkel
Overview
"Caro Eksteen keer na 12 jaar terug na haar tuisdorp met net een doel voor oë: vergelding. Diegene wat haar as jong tiener uitgebuit, gespot en verwerp het, moet weet hoe dit voel om verneder en verloën te word. Na soveel jare eien niemand die onderwyseressie as die oorgewig, naïewe Karolientjie van die verkeerde kant van die dorp nie, en kan sy haar planne in werking stel.
Maar Caro het nie rekening gehou daarmee dat sy emosioneel betrokke gaan raak by die lewens van haar kollegas en leerders nie - die aantreklike Steyn Brink, die oulike verloofde paartjie Betsie en Dirk, die bitsige Salome, en die plomp, ongelukkige tiener Lauren, in wie sy soveel van haar eie hartseer jeug herken.
Wanneer Caro aanbied om die skool se Graad 11-krieketspan af te rig, raak dinge eers ingewikkeld. Die seuns vind dit moeilik om 'n vroulike afrigter te aanvaar, en wanneer rassisme in die span die kop uitsteek, kom Caro voor haar grootste toets te staan. Ironies is dit egter juis rassespanning onder die jong spelers wat Caro in staat stel om die tragiese gebeure van haar verlede te konfronteer." (Bron: Flapteks)
In die intrige van Die Driehoekige Sirkel word die volgende aktuele onderwerpe in die verhaalgebeure verweef, naamlik rassisme, 'n arm-ryk-tema, tiener-drukgroepe, verwerping, ensovoorts. Die leser sal met die intrige, die omstandighede van die karakter en die milieu waarbinne hulle funksioneer, kan identifiseer.

Finding high-quality digital editions shouldn't be a challenge. With instant access to our curated library, you can start your journey with Aftermath immediately. Whether on your phone, tablet, or e-reader, the story of Raleigh's life is presented in a format designed for modern readers.
To get started finding Die Driehoekige Sirkel, you are right to find our website which has a comprehensive collection of titles listed. Our library is one of the most comprehensive resources for free digital reading materials, providing verified and safe content for book lovers worldwide.
36,114 currently reading
152,889 want to read
Sponsored
Sponsored
Book details & editions
| ISBN | 1770245065 |
| Publisher | Vivlia Publishers & Booksellers (Pty) Ltd 2015 |
| Publication date | N/A |
| Language | AFR |
| Pages | 332 pages |
| Reading Options | PDF · EPUB · Mobi |
Sponsored
Sponsored
Ratings & Reviews
5 ★
81.4%
4 ★
14.6%
3 ★
3%
2 ★
0.6%
1 ★
0.4%
4.76
BlueReads Choice
Sponsored
Write a Review
Community Reviews
Sort by: