Sponsored
Sponsored
Read Net soos 'n Droom
Free Edition
Verified Content

Net soos 'n Droom

Overview
Wat doen jy as jy besef dat alles wat jy van jou verlede geweet het, eintlik ‘n leuen is?
Die kinderboekskrywer Mikayla Martin is die vreemde vrou van Afrika wat skoon bewoë raak wanneer sy doedelsakke hoor. Sy ken ook al die woorde van “Flower of Scotland.”
Maar Mikayla het ‘n hart sonder ‘n huis. Toe sy in Skotland arriveer, het sy dus meer hoop om unicorns en die Loch Ness Monster te vind as haar biologiese familie.
Sy word verras toe sy haar eie Droomprins in die woud teëkom. Hy is nie net aantreklik nie, maar hy kan ook aanhaal uit haar gunsteling kinderverhale en prinses-flieks. Maar ten spyte van hul wedersydse aangetrokkenheid tot mekaar, kan Mikayla nie rus tot sy haar biologiese familie gevind het nie. Sy het dan niks om vir die ‘laird of the manor’ te bied nie. Of het sy?
Familie beteken alles vir Gavin Crawford. Sy stamboom is ‘n ellelange lys wat oor honderde jare strek. Dus, toe tragedie toeslaan het Gavin nie gehuiwer om sy loopbaan in Sy Majesteit se Spesiale Bootdienste te verruil vir koeimis, melkstalle en ‘n titel wat hy haat nie.
Daar is egter ‘n klein probleempie. Kayla herinner hom aan iemand spesiaal wat hy nie te lank gelede verloor het. En boonop het hulle beide genoeg wantroue en vrese om die bladsye van ‘n boek te vul.
Kry jou kopie om uit te vind wat gebeur wanneer die geheime van die verlede en die druk van die hede die toekoms bedreig wat beide begeer.

Finding high-quality digital editions shouldn't be a challenge. With instant access to our curated library, you can start your journey with Aftermath immediately. Whether on your phone, tablet, or e-reader, the story of Raleigh's life is presented in a format designed for modern readers.

To get started finding Net soos 'n Droom, you are right to find our website which has a comprehensive collection of titles listed. Our library is one of the most comprehensive resources for free digital reading materials, providing verified and safe content for book lovers worldwide.

User Avatar User Avatar User Avatar
36,114 currently reading
User Avatar User Avatar User Avatar
152,889 want to read
Sponsored
Sponsored

Book details & editions

ISBN 1928534511
Publisher N/A
Publication date N/A
Language AFR
Pages pages
Reading Options PDF · EPUB · Mobi
Sponsored
Sponsored
About the Author
Francine Beaton

Francine Beaton

Follow
14,832 followers
Francine Beaton is known for writing in a clear, engaging, and easy-to-follow style. The work feels natural and flows smoothly, making it enjoyable from beginning to end.

Ratings & Reviews

5 ★
81.4%
4 ★
14.6%
3 ★
3%
2 ★
0.6%
1 ★
0.4%
4.76
BlueReads Choice
Sponsored

Write a Review

Community Reviews

Sort by:
Sponsored
Sponsored
Sponsored Content